Johannesburg

Leraar: 
Ds. DM (Dirk Maurits) Boersma
 Telefoon: 
0849674035
Sendelinge: 
Ds Jopie van der Linden
Reformational Study Centre
 Telefoon: 
0844081583
 Eredienste: 

9:30 en 17:30

 Kerk Adres: 

Corneliusstraat 1071
Panorama AH
Weltevredenpark

 Kontakpersone: 
Skriba
Br. R. Snijder
 Telefoon: 
0116721463

Audio Streaming http://stream.vgk.org.za:8000/
Video Streaming: https://www.youtube.com/channel/UC7GaIrB3GiwhY8eTlzPku_Q

Die gemeente is geïnstitueer op 20 Mei 1957 in Kempton Park. In 1970 het die sentrum na Johannesburg verskuif sodat vir alle duidelikheid die teenswoordige naam aanvaar is met lidmate in Johannesburg, Oos-Rand, Wes-Rand en verstrooides. In Augustus 2000 is die kerksentrum, geleë in Corneliusstraat, Panorama LH aan die Wes-Rand, in gebruik geneem.