Publikasies

Kompas

 

Die Olielamp

 

Boeke

Tussen Doop en Nagmaal

‘Tussen doop en nagmaal’ is ‘n werkboek vir die katkisasie, geskryf deur Ds F.J. Bijzet.

Fontein Uitgewery  het die lesse  in ’n hersiene uitgawe gepubliseer. Met dieselfde titel: Tussen Doop en Nagmaal. En aangevul met ’n uitgebreide Handleiding vir die Kategeet.

Die boeke kan per e-pos by Fontein bestel word:  info@fonteinuitgewery.co.za of telefonies: +27 82 938 0775