In sy geliefde Seun laat God sowel regverdigheid as barmhartigheid seëvier Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 20-21Datum: 2020-09-27Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Niemand word as ‘n nommer gebore nie… Teks: 1 Korinthiërs 7:14Datum: 2020-06-28Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Doop: Aartsma & Kampman
God verenig ALLES onder Jesus Teks: Efésiërs 1: 10Datum: 2020-08-23Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM BoersmaVerwysing: Serie: Efésebrief #5
Die Skrif openbaar aan ons die volmaakte Middelaar Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 18-19Datum: 2020-09-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
As jy die Heilige Gees ontvang het, is jy seker van die toekoms / erfenis Teks: Efésiërs 1: 11 & 14Datum: 2020-09-06Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM BoersmaVerwysing: Serie: Efésebrief #6 (2031A)
Die groot Belofteboek wat in Christus vervul word Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 17Datum: 2020-09-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Help ons, o God van ons heil! Teks: Psalm 79:8-9Datum: 2020-08-30Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die hartedief misbruik die vertroue van die slagoffer Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 42Datum: 2020-08-30Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 42-4
Ons Godgegewe Loflied vir die Sabbatdag Teks: Psalm 92:1Datum: 2020-08-16Gemeente: PretoriaPredikant: GJ MeijerVerwysing: GJM (GK-OM) - opsomming en audio
Wat doen die doop met ons? Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 27Datum: 2020-08-16Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 27-2 & Doop: Anelda Bijker
Ontdek jou uitverkiesing in Jesus Christus Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 16Datum: 2020-08-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Here soek ‘n bruid wat heilig is! Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 41Datum: 2020-08-09Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 41-2
Die Seun van die mens het gekom om van die Sondag ‘n heerlike dag te maak! Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 38Datum: 2020-07-12Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 38-2
Om Jesus te volg lei tot die kruis Teks: Lukas 9:23-24Datum: 2020-07-12Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM BoersmaVerwysing: 2028
Die universele gesug oppad na die heerlikheid! Teks: Romeine 8:18-30Datum: 2020-08-23Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Vind jou troos by Hom wat elke traan tel Teks: Psalm 56:9Datum: 2020-08-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die troos dat die HERE die hart van sy bondgenoot kan toets Teks: Psalm 26Datum: 2020-08-16Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
God bereik die doel van sy skepping in Christus Teks: Efésiërs 1: 9-10Datum: 2020-07-26Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM BoersmaVerwysing: Serie: Efésebrief #4 (2029)
Smaak die beskerming van die Engel van die HERE Teks: Psalm 34Datum: 2020-08-02Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die belydenis van die mens se volledige verdorwenheid lei tot die lofsang op God se volledige vergifnis Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 15Datum: 2020-08-02Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die sesde gebod bring gelowiges tot ‘n loflied op die God wat lewe gee! Teks: Deuteronomium 19:1-13Datum: 2020-08-02Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 40-2
Jesus Christus hou ‘n maaltyd, en ons is die gaste! Teks: Heidelbergse Kategismus - Sondag 28Datum: 2020-02-09Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 28-2
Die Heer oor die visse maak vissermanne bruikbaar Teks: Lukas 5:8 & 10bDatum: 2020-02-09Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Priesterlike liefdesdiens is wat van ons gevra word – nie net in die kerk nie, maar ook in die samelewing. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 39Datum: 2020-07-26Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 39-2
Die Skrif openbaar aan ons die waarheid en historisiteit van skepping en sondeval Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 14Datum: 2020-07-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon