Christus leer ons om met die vierde bede te bestel uit God se spyskaart Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 50Datum: 2017-05-28Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die verhoogde Christus sorg vir die vrye voortgang van die Evangelie Teks: Markus 16 : 19 en 20Datum: 2017-05-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God se wil is die beste, soos in die hemel, net so ook op die aarde Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 49Datum: 2017-05-14Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die bede vir ‘n volmaakte koninkryk Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 48Datum: 2017-05-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God gee die armes reg op ‘n bestaan, en God gee die rykes die taak om dit waar te maak Teks: Rut 2Datum: 2017-05-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Petrus se hartstogtelike pleidooi Teks: II Petrus 1 : 15-2 : 3Datum: 2017-04-30Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Wie nugter is, verklaar oorlog teen die duiwel Teks: I Petrus 5 : 8-9Datum: 2017-04-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus leer ons hoe om te bid Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 45Datum: 2010-04-02Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Waar die hart vol van is, loop die mond van oor Teks: I Petrus 3 : 15 en 16Datum: 2017-04-02Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Glo in die Evangelie van Christus se bloed Teks: Levítikus 7 : 26 en 27Datum: 2017-04-14Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Glo in die wonder van die opstanding Teks: Markus 16 : 9-14Datum: 2017-04-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Gees van Christus leer jou slegte begeertes af en goeie begeertes aan Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 44Datum: 2017-03-26Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God se diepe bedoeling met die negende gebod Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 43Datum: 2017-03-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Jesus Christus is die hoeksteen van die kerk Teks: I Petrus 2 : 4-8Datum: 2017-03-12Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Deur die toepassing van die sewende gebod laat die HERE sy seën rus op huwelike, gesinne, kerk en samelewing Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 41Datum: 2017-03-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Sondagsrus as simbool van die ewige rus Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 38Datum: 2017-02-12Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Met die vyfde gebod maak die HERE ons oë oop vir die groot waarde van gesag Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 39Datum: 2017-02-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Wedergebore tot ‘n onverwelklike lewe! Teks: I Petrus 1 : 24-25Datum: 2017-02-19Gemeente: MaranataPredikant: Onbekend
In die sesde gebod eis God respek vir die lewe Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 40Datum: 2017-02-26Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God se stryd en ons deelname aan sy stryd Teks: Josua 5 : 13-6 : 27Datum: 2017-02-12Gemeente: MaranataPredikant: Ds Hannes Breytenbach
Wie is die volk wat skuil by die HERE? Teks: Sefánja 3 : 12Datum: 2017-02-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Slegs 'n volmaakte Mens kon ons red Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 14Datum: 2017-01-15Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Die Heilige Vader soek heilige kinders Teks: I Petrus 1 : 17-20Datum: 2014-05-11Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Geen misbruik nie, maar eerbied vir die HERE en sy Naam Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 36 en 37Datum: 2017-01-29Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die eerste gebod plaas die HERE op die eerste plek Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34 vraag en antwoord 94 en 95Datum: 2017-01-15Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon