Die volk in nood bid in verlange tot hulle God Teks: Jesaja 64:1Datum: 2008-05-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Dag van Verootmoediging
Die Gees laat water vloei waar dors mense dit nie verwag nie Teks: Johannes 4:13-14Datum: 2008-05-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die Gees bewerk ‘n intieme band tussen ons en die Vader! Teks: Romeine 8:14-15Datum: 2008-05-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Paulus se omgang met dit wat die Here oor hom bepaal het Teks: Filippense 4:10-13Datum: 2008-05-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Ons gebede hunker nie na die amen nie, maar na die God van die amen Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52Datum: 2008-04-20Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 52b-1
Kyk na God in die geestelike mynveld van die lewe! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52Datum: 2008-04-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 52a-1
Die hand van God! Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 10Datum: 2008-03-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 10-0 (2008)
Moenie die diepte van die skuld en die skuldbelydenis probeer systap nie! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 51Datum: 2008-03-09Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 51-1
Die Here wys hoe ons toegang tot Hom verkry en behou Teks: Psalm 15:1bDatum: 2008-02-03Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die optrede van die gek bied die konteks, maar die optrede van die Here bepaal die uitkoms! Teks: Psalm 34:9 & 12Datum: 2008-03-02Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die derde bede bid ons vir die totale oorgawe van ons wil aan die wil van God! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 49Datum: 2008-02-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 49-1
Aanbid die Koning wat regeer! Teks: Psalm 29:11Datum: 2008-02-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Wanneer ons bid: “Laat u Koninkryk kom”, dan bid ons dat God se mags-heerskappy hoe langer hoe meer ‘n genade-heerskappy... Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 48Datum: 2008-02-17Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 48-0 (2008)
In die eerste bede bid ons dat God die plek kry wat Hom toekom! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 47Datum: 2008-02-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 47-1
Christus self lê die Vader-naam op ons lippe. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 46Datum: 2008-01-27Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 46-1
Die Here skenk ‘n psalmboek aan sy gelowiges wat oppad is na die saligheid! Teks: Psalm 2:12bDatum: 2008-01-27Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Lewe toekomsgerig! Teks: 2 Petrus 3:13-14Datum: 2008-01-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Sing die marslied van die geloof! Teks: Númeri 10:35-36Datum: 2007-12-31Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Laat jouself voorberei om die Christus te ontmoet! Teks: Lukas 1:5-25Datum: 2007-12-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Deur middel van die instelling van die sabbats- en die jubeljaar bepaal die Here ons by die diepte van die agste gebod Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 42Datum: 2007-11-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 42-1
Die staf van God – ‘n bewys van God se genade vir sowel die ampsdraers as die gemeente! Teks: Exodus 4:20bDatum: 2007-11-18Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die wysheid van die Here leer vir ons die dwaasheid van die sonde teen die 7de gebod! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 41Datum: 2007-11-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 41-1
God loop met Samuel ‘n pad, sodat hy uiteindelik profeet van God se oorvloedige woord kan word Teks: 1 Samuel 3:10bDatum: 2007-11-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die sesde gebod leer die Here ons dat Hy die enigste Beskikker van die lewe is! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 40Datum: 2007-10-28Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 40-1