Die ampsdraers is diensknegte om Jesus wil! Teks: 2 Korinthiërs 4:5Datum: 2007-10-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die vierde gebod en ons erediens! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 38Datum: 2007-10-14Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 38-1
Wees wys in jou arbeid, en vind jou wins in die Here! Teks: Prediker 2:25Datum: 2007-10-14Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die eed word die Naam van die Here ingeroep om die waarheid te laat seëvier! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 37Datum: 2007-10-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 37-1 (1)
Ons vryheid in Christus gee ruimte tot diensbaarheid aan almal Teks: 1 Korinthiërs 9:19-23Datum: 2007-10-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die heerlike posisie van Christus se uitverkore volk Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 12Datum: 2007-07-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die Here Jesus is die gesalfde Kneg van die Here Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 12Datum: 2007-06-24Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Wie naas Jesus Christus sy saligheid in iets anders soek, verloor Christus Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 11Datum: 2007-06-10Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Sonder God se beskikking gebeur niks nie Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 10Datum: 2007-05-06Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die Vader van ons Here Jesus Christus is my God en Vader Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 9Datum: 2007-04-29Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die enigste duursame troos Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 1Datum: 2007-01-28Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Vader se liefde vir sy twee afvallige seuns Teks: Lukas 15Datum: 2007-03-04Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Deur die drie ontmoetings onderweg, maak Christus duidelik wat dit beteken om Hom te volg Teks: Lukas 9Datum: 2007-02-18Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Deur die instelling van die Huttefees leer God sy volk ware dankbaarheid en vertroue Teks: Levítikus 23Datum: 2007-05-06Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Christus se sesde kruiswoord: dit is volbring Teks: Johannes 19Datum: 2007-04-06Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
As iemand dors het, laat hom na Christus toe gaan en drink Teks: Johannes 7Datum: 2007-05-27Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Paulus jaag na die volle kennis van Christus. Teks: Filippense 3Datum: 2007-04-29Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Om Christen te wees beteken om Christus te ken Teks: Filippense 3Datum: 2007-04-22Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Deur sy apostel Paulus groet Christus sy heilige gemeente te Korinthe Teks: I Korinthiërs 1Datum: 2007-01-21Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Mag dit so wees dat broers en susters van mekaar voordeel kan trek in die Here! Teks: Filémon 1Datum: 2007-09-30Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Ons word geleer Wie die nuwe identifikasiepunt in ons lewens is: Jesus Christus, ons Here! Teks: Romeine 6:12-23Datum: 2007-09-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die Koning beskaam sy onderdane deur sy bereidheid tot diens! Teks: Johannes 13:8 &14Datum: 2007-09-09Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die tweede gebod roei God ons eiewillige godsdiens uit, en vervang dit met die ware Godsdiens! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 35Datum: 2007-09-02Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 35-0
In die eerste gebod vra die Here ons onverdeelde harte! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34Datum: 2007-08-26Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 34b-0